TOP
0
0
【簡體曬書節】 單本79折,5本7折,優惠只到5/31,點擊此處看更多!
Vulkaan van Passie

Vulkaan van Passie

商品資訊

定價
:NT$ 480 元
無庫存,下單後進貨(到貨天數約30-45天)
可得紅利積點:14 點
相關商品
商品簡介

商品簡介

Die studentelewe is 'n groot lekkerte vir Hazel Conradie, eerstejaar LLB student. Sandra, met wie sy haar koshuiskamer deel, stel haar voor aan die aantreklike Sebastiaan, sesde jaar mediese student. Die liefde blom, tot die lewe sy lelike kant vir haar wys.

Haar ouers se noodlottige ongeluk, 'n geheim wat sy sorgvuldig vir almal wegsteek, en Sebastiaan se vliegongeluk, laat Hazel in 'n diep, donker put val wat haar byna vernietig.

Sy is dankbaar toe die vliegtuig op Kaapstad Internasionale Lughawe land en sy nou weer kan aangaan met haar lewe. Daar is ook 'n klein swartkoppie by die huis wat haar aandag verg.

Maar, die glasie vonkelwyn wat Hazel op die vliegtuig gedrink het om haar senuwees te kalmeer, laat die vonke spat tussen haar en haar vriendin, Sandra. Hazel voel weer dieselfde ou opstand in haar wese saamtrek. Alles wat sy in Serenity Wellness Care geleer het, is skielik net 'n vae herinnering. Haar stryd om oorlewing het pas begin.

Gaan Hazel weer koers kry na die baie seer dinge in haar lewe? En aan wie behoort die blousel o?en blonde hare wat sy nie uit haar gedagtes kan kry nie.
Baie intriges se antwoorde l?opgesluit in die bladsye van VULKAAN VAN PASSIE, so ook al die antwoorde op al Hazel Conradie se vrese en bekommernisse.

您曾經瀏覽過的商品

購物須知

外文書商品之書封,為出版社提供之樣本。實際出貨商品,以出版社所提供之現有版本為主。部份書籍,因出版社供應狀況特殊,匯率將依實際狀況做調整。

無庫存之商品,在您完成訂單程序之後,將以空運的方式為你下單調貨。為了縮短等待的時間,建議您將外文書與其他商品分開下單,以獲得最快的取貨速度,平均調貨時間為1~2個月。

為了保護您的權益,「三民網路書店」提供會員七日商品鑑賞期(收到商品為起始日)。

若要辦理退貨,請在商品鑑賞期內寄回,且商品必須是全新狀態與完整包裝(商品、附件、發票、隨貨贈品等)否則恕不接受退貨。

定價:100 480
無庫存,下單後進貨
(到貨天數約30-45天)

暢銷榜

客服中心

收藏

會員專區