TOP
0
0
【簡體曬書節】 單本79折,5本7折,優惠只到5/31,點擊此處看更多!
Skadu Oor Matlabas

Skadu Oor Matlabas

商品資訊

定價
:NT$ 480 元
無庫存,下單後進貨(到貨天數約30-45天)
可得紅利積點:14 點
相關商品
商品簡介

商品簡介

Vanaf die eerste dag wat die nuwe Trauma-chirurg by die Medi Starr Kliniek in die mooie Kaap begin werk, spat die vonke behoorlik tussen hom en suster Sonnika de Bruyn. Sy, vind hom arrogant en ongeskik. Hy, beskuldig haar daarvan dat sy sy opdragte verontagsaam en haar pligte ontduik.

Sonnika se w瘲eld maak egter 'n 360 grade omkeer wanneer een van die pasi螚te skielik sterf. Min het sy geweet watter groot impak Benjamin Stolz se dood op haar lewe gaan maak.

Wanneer sy en haar beste vriendin, Magdie Venter, die reis na 'n onbekende bestemming aanpak, word sy op die bosveldplaas, Matlabas, gevange geneem deur booswigte wat stuit vir niks. Sy beland in 'n stryd om lewe en dood.

SKADU OOR MATLABAS trek die leser in by Sonnika de Bruyn se lewe en w瘲eld. Jy beleef saam met haar die gevare waarin sy haarself bevind, 麑k die oomblikke wanneer die liefde aan haar deur kom klop. Maar... v麑r dinge in haar lewe glad begin verloop, moet sy eers die donker skadu's verdryf wat haar lewensvreugde bedreig.

Vind ook uit wat die trauma-chirurg, die eienaar van 'n bosveldplaas, en 'n polisiekaptein met Sonnika de Bruyn en Matlabas ingemeen het?

您曾經瀏覽過的商品

購物須知

外文書商品之書封,為出版社提供之樣本。實際出貨商品,以出版社所提供之現有版本為主。部份書籍,因出版社供應狀況特殊,匯率將依實際狀況做調整。

無庫存之商品,在您完成訂單程序之後,將以空運的方式為你下單調貨。為了縮短等待的時間,建議您將外文書與其他商品分開下單,以獲得最快的取貨速度,平均調貨時間為1~2個月。

為了保護您的權益,「三民網路書店」提供會員七日商品鑑賞期(收到商品為起始日)。

若要辦理退貨,請在商品鑑賞期內寄回,且商品必須是全新狀態與完整包裝(商品、附件、發票、隨貨贈品等)否則恕不接受退貨。

定價:100 480
無庫存,下單後進貨
(到貨天數約30-45天)

暢銷榜

客服中心

收藏

會員專區