Getuienisse: Profetiese Woord, Visione, Wonrderwerke in Gebed: null
商品資訊
ISBN13:9781776375462
出版社:Lightning Source Inc
作者:Anna de Wet
出版日:2023/03/23
裝訂:平裝
規格:21cm*14.8cm*0.8cm (高/寬/厚)
重量:195克
商品簡介
商品簡介
Getuienisse en wonderwerke, wat God se tere liefde in my lewe demonstreer. Hierdie boek vertel hoe ek die Here ontmoet het en Hy my met Sy Heilige Gees gedoop het. Daarna het ek myself in 'n onmoontlike situasie bevind. Die Here het aan my 'n gebedsmaat gestuur, met 'n profetiese gawe, om my te help om my situasie te hanteer. N?'n jaar was ek gereed en het Hy ons in 'n span verander om mense te help wie desperaat was. Ons het vir 18 jaar as voorbidders saamgebid. God het ges?ons moes 'n A4 lyntjiesboek en 'n pen koop en alles neerskryf. Die Heilige Gees het wonderlike boodskappe aan ons gestuur. Ek het sommiges daarvan in hierdie boek ingesluit. My mikpunt met hierdie boek is: om God te verheerlik vir Sy grootsheid.
主題書展
更多書展購物須知
外文書商品之書封,為出版社提供之樣本。實際出貨商品,以出版社所提供之現有版本為主。部份書籍,因出版社供應狀況特殊,匯率將依實際狀況做調整。
無庫存之商品,在您完成訂單程序之後,將以空運的方式為你下單調貨。為了縮短等待的時間,建議您將外文書與其他商品分開下單,以獲得最快的取貨速度,平均調貨時間為1~2個月。
為了保護您的權益,「三民網路書店」提供會員七日商品鑑賞期(收到商品為起始日)。
若要辦理退貨,請在商品鑑賞期內寄回,且商品必須是全新狀態與完整包裝(商品、附件、發票、隨貨贈品等)否則恕不接受退貨。

