TOP
紅利積點抵現金,消費購書更貼心
Lig van die Vuurvliegies
滿額折

Lig van die Vuurvliegies

商品資訊

定價
:NT$ 816 元
無庫存,下單後進貨(到貨天數約30-45天)
下單可得紅利積點:24 點
商品簡介

商品簡介

Ferdi Roux is 'n stil man wat in die verlede vasgehaak het en herinneringe met hom saam dra. Ou liefdes het littekens gelaat. So ook moeilike keuses wat jong mans tydens Suid-Afrika se Apartheid-era moes maak. Hy leef in 'n w瘲eld van motorfietse en punkmusiek, eggo's van sy jeug.

Alles verander die aand toe hy 'n jong vrou op die dansvloer ontmoet. Die vonk tussen hulle is onmiddellik en elektries. Ferdi word ingetrek in 'n w瘲eld waarvan hy nog nooit bewus was nie - 'n w瘲eld van dwelms, verslawing, en die harde werklikhede wat mense dryf om verwoestende besluite te neem. Sy engel verlos hom van die bande van die samelewing wat hom wurg, maar haar vlerk is gebreek en sy is self vasgevang en weerloos teen die aanslae van die w瘲eld.

Terwyl hy veg om die vrou wat hy liefhet van haar afhanklikheid te bevry, verdiep die band wat hulle bind. Hulle trek Kaap toe om saam 'n nuwe lewe te begin en behandeling te ontvang. Die nagklublewe is hul toevlug wanneer haar behandeling ander struikelblokke oor hulle pad plaas. Die greep van verslawing weier egter om te verslap, die wiel draai, sy geliefde se swakheid word uitgebuit deur di?wat behoort te help en geskiedenis herhaal.

Die tragedie wat ontvou verander Ferdi se lewe ingrypend en onherroeplik op maniere wat hy nooit kon voorsien nie. Hy bevind homself op 'n pad wat in sy geliefde se voetspore volg en die wanhoop van iemand wat niks oor het om te verloor nie. Stelselmatig word hy 'n weergawe van die lewensmaat vir wie hy onvoorwaardelik lief is en ervaar hy waarom ontsnapping soms die enigste keuse is, maak nie saak waarheen nie.

Teen die agtergrond van genadelose uitbuiting, die soeke na aanvaarding, en die helende krag van kuns en musiek, ontvou 'n verhaal van wedersydse liefde tussen sielsgenote. Vir di?wat verstaan dat lewenskeuses binne 'n konteks gemaak word - en dat ware geluk vir elkeen iets anders kan beteken - hierdie boek is vir jou.

購物須知

外文書商品之書封,為出版社提供之樣本。實際出貨商品,以出版社所提供之現有版本為主。部份書籍,因出版社供應狀況特殊,匯率將依實際狀況做調整。

無庫存之商品,在您完成訂單程序之後,將以空運的方式為你下單調貨。為了縮短等待的時間,建議您將外文書與其他商品分開下單,以獲得最快的取貨速度,平均調貨時間為1~2個月。

為了保護您的權益,「三民網路書店」提供會員七日商品鑑賞期(收到商品為起始日)。

若要辦理退貨,請在商品鑑賞期內寄回,且商品必須是全新狀態與完整包裝(商品、附件、發票、隨貨贈品等)否則恕不接受退貨。

定價:100 816
無庫存,下單後進貨
(到貨天數約30-45天)

暢銷榜

客服中心

收藏

會員專區