TOP
紅利積點抵現金,消費購書更貼心
Ten Slotte
滿額折

Ten Slotte

商品資訊

定價
:NT$ 1080 元
無庫存,下單後進貨(到貨天數約30-45天)
下單可得紅利積點:32 點
商品簡介

商品簡介

Eben Etzebeth is die speler wat al die meeste toetswedstryde in Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis gespeel het. Op die veld word hierdie slot se intelligensie, energie en aggressie gerespekteer en bewonder

Hy is lid van die senior Springbok-leierskapspan, en speel 'n groot rol in 'n ongelooflik suksesvolle era wat twee agtereenvolgende W瘲eldbekers en die groep se huidige posisie van twee jaar boaan die w瘲eldranglys insluit.

In hierdie eerlike en onderhoudende vertelling beskryf Eben van die vernaamste faktore van sy sukses, en hoe hy gefokus bly - op en van die veld af. Van sy nederige kinderjare in Goodwood - 'n voorstad van Kaapstad waar niks maklik kom nie - regdeur sy vroe?klubloopbaan, tot by sy swaar verdiende plek in die Suid- Afrikaanse nasionale span, vertel Ten Slotte die persoonlike kant van sy loopbaan, en wat dit geverg het om 'n w瘲eldkampioen te word.

購物須知

外文書商品之書封,為出版社提供之樣本。實際出貨商品,以出版社所提供之現有版本為主。部份書籍,因出版社供應狀況特殊,匯率將依實際狀況做調整。

無庫存之商品,在您完成訂單程序之後,將以空運的方式為你下單調貨。為了縮短等待的時間,建議您將外文書與其他商品分開下單,以獲得最快的取貨速度,平均調貨時間為1~2個月。

為了保護您的權益,「三民網路書店」提供會員七日商品鑑賞期(收到商品為起始日)。

若要辦理退貨,請在商品鑑賞期內寄回,且商品必須是全新狀態與完整包裝(商品、附件、發票、隨貨贈品等)否則恕不接受退貨。

定價:100 1080
無庫存,下單後進貨
(到貨天數約30-45天)

暢銷榜

客服中心

收藏

會員專區