TOP
GOGO開學趣,參考書應有盡有
Praat Eerste en Verloor
滿額折

Praat Eerste en Verloor

商品資訊

定價
:NT$ 569 元
無庫存,下單後進貨(到貨天數約30-45天)
下單可得紅利積點 :17 點
商品簡介

商品簡介

Wanneer 'n jong paartjie mekaar uitdaag om te kyk wie die langste kan stil bly, lei hul koppigheid tot allerlei moeilikheid - totdat een van hulle uiteindelik ingee. Hierdie lieflik ge鮞lustreerde verhaal is 'n ligte, humoristiese waarskuwing oor hoe maklik 'n mens kan vergeet wat regtig saak maak in die lewe.

Die storie is een van baie wysheidsverhale wat deur die Afghaanse filosoof Idries Shah versamel en aangepas is. Hy het dit vir sy eie kinders vertel om hulle te leer dink en om lewenswyshede oor te dra. Hierdie unieke verhale het hul wortels in Sentraal-Asi?en die Midde-Ooste. Vandag word dit pragtig ge鮞lustreer uitgegee - sodat dit aanklank kan vind by kinders van die lande waar die stories ontstaan het, 幯 by kinders in die Weste. Die doel is om deur humor en uit voorbeelde te leer, en om te wys hoeveel ons met mekaar in gemeen het.

"Hierdie leersame verhale kan op baie vlakke ervaar word. 'n Kind kan dit eenvoudig geniet om dit te hoor; 'n volwassene kan dit op 'n meer verfynde manier ontleed. Uiteindelik kan albei baat vind by die lesse wat daarin vervat is."

購物須知

外文書商品之書封,為出版社提供之樣本。實際出貨商品,以出版社所提供之現有版本為主。部份書籍,因出版社供應狀況特殊,匯率將依實際狀況做調整。

無庫存之商品,在您完成訂單程序之後,將以空運的方式為你下單調貨。為了縮短等待的時間,建議您將外文書與其他商品分開下單,以獲得最快的取貨速度,平均調貨時間為1~2個月。

為了保護您的權益,「三民網路書店」提供會員七日商品鑑賞期(收到商品為起始日)。

若要辦理退貨,請在商品鑑賞期內寄回,且商品必須是全新狀態與完整包裝(商品、附件、發票、隨貨贈品等)否則恕不接受退貨。

定價:100 569
無庫存,下單後進貨
(到貨天數約30-45天)

暢銷榜

客服中心

收藏

會員專區