TOP
英國出版界指標大獎肯定!A.F. Steadman 獲年度作家,《史坎德》系列帶你踏上熱血奇幻旅程
Twee word een

Twee word een

商品資訊

定價
:NT$ 820 元
無庫存,下單後進貨(到貨天數約30-45天)
下單可得紅利積點 :24 點
商品簡介

商品簡介

Beryl Botman woon in Kaapstad, Suid-Afrika. Aan die Universitieit van Kaapstad verwerf sy die kwalifikasies BA-graad, Ho褰 Onderwysdiploma en B Opvoedkunde (Hon). Gedurende die 1980's en 1990's onderrig sy Afrikaans Eerste en Tweede Taal aan Lavender Hill Ho褰skool. Daarna werk sy as adjunkhoof-onderwyskundige, Afrikaans, vir die Wes-Kaap Onderwysdepartement. Verdere nagraadse studie neem haar na die Universiteit van Wes-Kaapland vir M Ed in Afrikaansonderrig (1995) en Universiteit Stellenbosch waar sy die graad PhD in Filosofie in die Opvoedkunde, Beleidstudies (2014) verwerf. Daarna het sy as post-doktorale genoot by die Sentrum vir Versoening en Geregtigherid aan die Universiteit van die Vrystaat ingeskakel.

As die weduwee van prof. Russel Botman tree sy as voorsitter van die Russel Botman Beursfonds op en is 'n lid van die Russel Botman Gedenklesing Kommittee. Sy is afgetree. Haar publikasies is Sedert die dood ons skei (2022) en Steeds bly die liefde (2023). Die potgooi On Her Way, podcast on grief and loss en 'n tweede seisoen ... In Conversation With... is in respons op haar boeke en lesers wyd beskikbaar.

購物須知

外文書商品之書封,為出版社提供之樣本。實際出貨商品,以出版社所提供之現有版本為主。部份書籍,因出版社供應狀況特殊,匯率將依實際狀況做調整。

無庫存之商品,在您完成訂單程序之後,將以空運的方式為你下單調貨。為了縮短等待的時間,建議您將外文書與其他商品分開下單,以獲得最快的取貨速度,平均調貨時間為1~2個月。

為了保護您的權益,「三民網路書店」提供會員七日商品鑑賞期(收到商品為起始日)。

若要辦理退貨,請在商品鑑賞期內寄回,且商品必須是全新狀態與完整包裝(商品、附件、發票、隨貨贈品等)否則恕不接受退貨。

定價:100 820
無庫存,下單後進貨
(到貨天數約30-45天)

暢銷榜

客服中心

收藏

會員專區