Milly het stil middae en tee op haar ouderdom verwag-nie nog 'n avontuur nie. Maar toe die Cotswold-re螚 te veel raak, het sy en Reggy Suid Afrika kom verken.
Hierdie Humoristiese versameling volg Milly en Reggy van Engeland tot Suid-Afrika . Hulle het Suid Afrika verken vanaf, Kaapstad tot Mphumalanga. Reggy, ?knorrige ou man se humor het altyd ?glimlag veroorsaak. Met dro?humor en skerp waarneming, bewys hierdie stories dat ouer word nie stagnering is nie, maar eerder avonture wat wag.
Perfekt vir lesers wat senior-fiksie met autentieke karakters, Suid-Afrikaanse geur, en humor wat met 'n glimlag land, liefhet. Avontuur tree nie af nie. Humor ook nie.
外文書商品之書封,為出版社提供之樣本。實際出貨商品,以出版社所提供之現有版本為主。部份書籍,因出版社供應狀況特殊,匯率將依實際狀況做調整。
無庫存之商品,在您完成訂單程序之後,將以空運的方式為你下單調貨。為了縮短等待的時間,建議您將外文書與其他商品分開下單,以獲得最快的取貨速度,平均調貨時間為1~2個月。
為了保護您的權益,「三民網路書店」提供會員七日商品鑑賞期(收到商品為起始日)。
若要辦理退貨,請在商品鑑賞期內寄回,且商品必須是全新狀態與完整包裝(商品、附件、發票、隨貨贈品等)否則恕不接受退貨。