DIE GEHEIM VAN DIE TAS
Die tweeling Basjan en Boela Botha word deur hulle oom, Bouwer Botha, 'n bekende joernalis, Brasili?toe genooi waar hy aan 'n storie vir 'n internasionale nuusagentskap werk. Vanaf die staanspoor is dit duidelik dat alles nie pluis is nie. Oom Brouwer ontmoet hulle nie, soos afgespreek, op S緌 Paulo-Guarulhos Internasionale Lughawe in S緌 Paulo nie, en met hulle aankoms by die gastehuis besef hulle dat een van hulle tasse met di?van 'n M. Dias omgeruil is - dieselfde Meneer Dias wat kort n?sy aankoms uit Johannesburg uit 'n bewegende motor voor die lughawe doodgeskiet word.
Laat daardie nag probeer rowers by die seuns se kamervenster inbreek. Die tweeling besef skielik dat hulle self nou teikens is - en dat die skurke nie sal huiwer om weer toe te slaan nie. Izabel, die gastehuis-eienaar se mooi dogter, begin 'n al hoe groter rol in die vreemde, soms skrikwekkende gebeure speel. Wat is die geheim van die tas? Waarom is die tas s?belangrik dat die skurke nie sal huiwer om moord te pleeg nie? Skuil die oplossing van die geheim in S緌 Paulo met sy meer as 23 miljoen inwoners, of iewers op die grens by die Igua蓰-waterval met sy meer as 275 watervalle?
Die Geheim van die Tas is 'n avontuurverhaal vir seuns en meisies wat end-uit gelees m鶅t word
Ouderdom 9-12 jr
外文書商品之書封,為出版社提供之樣本。實際出貨商品,以出版社所提供之現有版本為主。部份書籍,因出版社供應狀況特殊,匯率將依實際狀況做調整。
無庫存之商品,在您完成訂單程序之後,將以空運的方式為你下單調貨。為了縮短等待的時間,建議您將外文書與其他商品分開下單,以獲得最快的取貨速度,平均調貨時間為1~2個月。
為了保護您的權益,「三民網路書店」提供會員七日商品鑑賞期(收到商品為起始日)。
若要辦理退貨,請在商品鑑賞期內寄回,且商品必須是全新狀態與完整包裝(商品、附件、發票、隨貨贈品等)否則恕不接受退貨。