TOP
💡 邁向小一的第一步!給孩子一本「查得到自信」的專屬辭典,輕鬆跨越閱讀關卡!🚀
Sterrevegters 2: Die Wraakneming
滿額折

Sterrevegters 2: Die Wraakneming

商品資訊

定價
:NT$ 576 元
領券後再享88折起
領
無庫存,下單後進貨(到貨天數約30-45天)
下單可得紅利積點 :17 點
商品簡介

商品簡介

Sterrevegters is 'n ruimte-fiksie wat bestaan uit 5 boeke met episodes.

Episode 1 - Die Lokval: Magkryger Jaskara en die Barakka Quies neem Torian (uit die bloed van Magkryger Rommozor tot vlees en bloed gebring) as volwasse man na planeet Raggamajos. In die woud kom Torian op 'n meisie af. Torian raak verlief op die meisie en smeek Jaskara en Quies om haar saam te neem na planeet Palioa. Maar wie en wat is Sadriza ...

Episode 2 - Prinses Jutta Arrabel: Prinses Jutta Arrabel se sterskip bots met 'n sterskip. Aan boord is Barakka Quies en die jong seun Lotario, gebore uit Sadriza en Torian. Prinses Jutta ontferm haar oor Lotario, maar Lotario geen normale seuntjie nie,

Episode 3 - Sonnestelsel Maximos: Quies moet Lotario na planeet Raggamajos, want hy is gevaarlik. Met die hulp van die Robot Intelligente Cyborg vlug Prinses Jutta Arrabel met Lotario van die Barakka Quies. Prinses Jutta besef eers later h鶅 gevaarlik Lotario werklik is.

Episode 4 - Die gewraakte komplot: Planeet Da髾r Pyre Chimini is die tuiste van Jutta Arrabel, R.I.C. die robot, en Lotario wat 'n volwasse man geword het ... en, dit weet die Tallottara-gees en Lawakoningin Yeva ook ... Die Donkermag wil Lotario en Jutta se seun, Arnikin, in die hande kry.

Episode 5 - Die donkerkant van die magte:
Met die hulp van Drako Merzer en sy dogter Balanka val Arnikin as negejarige in die hande van die Tallottara-gees en Lawakoningin Yeva, die Donkermag.

Episode 6 - Van rebelsgesindheid tot moord:
Arnikin Arrabel is die troefkaart wat die Donkermag wil bereik ... gevaarlik.
Onder die toesig van Drako wil hy Arnikin die gevaarlikste, tog wreedste, kryger maak.

購物須知

外文書商品之書封,為出版社提供之樣本。實際出貨商品,以出版社所提供之現有版本為主。部份書籍,因出版社供應狀況特殊,匯率將依實際狀況做調整。

無庫存之商品,在您完成訂單程序之後,將以空運的方式為你下單調貨。為了縮短等待的時間,建議您將外文書與其他商品分開下單,以獲得最快的取貨速度,平均調貨時間為1~2個月。

為了保護您的權益,「三民網路書店」提供會員七日商品鑑賞期(收到商品為起始日)。

若要辦理退貨,請在商品鑑賞期內寄回,且商品必須是全新狀態與完整包裝(商品、附件、發票、隨貨贈品等)否則恕不接受退貨。

定價:100 576
無庫存,下單後進貨
(到貨天數約30-45天)

暢銷榜

客服中心

收藏

會員專區