TOP
💡 邁向小一的第一步!給孩子一本「查得到自信」的專屬辭典,輕鬆跨越閱讀關卡!🚀
Sterrevegters 3: Die Eerste Sterre Oorlog
滿額折

Sterrevegters 3: Die Eerste Sterre Oorlog

商品資訊

定價
:NT$ 576 元
領券後再享88折起
無庫存,下單後進貨(到貨天數約30-45天)
下單可得紅利積點 :17 點
商品簡介

商品簡介

'n Epiese Ruimte-avontuur!

Die sterreoorlo?het begin...

Planeet Ude Ramazor, eens gedink verwoes deur kernwapens, is terug en sterker as ooit. Onder die bevel van Kilner Valkener, sweer die oorlewendes wraak op die drie planete wat hul eens probeer uitwis het: Zedikiah, Rashida en Talbot. Met 'n magtige vloot en vernietigende wapens, is Kilner gereed om sy belofte aan sy sterwende vader na te kom-om Ude Ramazor se vyande tot in die stof te trap.

Maar oorlog bring meer as net vernietiging. In die skadu's beweeg die sluipmoordenaar Anleen Lindor, wie se eie wraak eed Kilner se lot kan verander. Is sy die een wat hom tot 'n val gaan bring, of is hul paaie bestem om op 'n onverwagse manier te kruis?

Sterrevegters Boek 3 is 'n aksiebelaaide en fassinerende reis deur sterrestelsels, oorlo?en verraad. Maak gereed vir 'n avontuur wat jou asem gaan wegslaan!

購物須知

外文書商品之書封,為出版社提供之樣本。實際出貨商品,以出版社所提供之現有版本為主。部份書籍,因出版社供應狀況特殊,匯率將依實際狀況做調整。

無庫存之商品,在您完成訂單程序之後,將以空運的方式為你下單調貨。為了縮短等待的時間,建議您將外文書與其他商品分開下單,以獲得最快的取貨速度,平均調貨時間為1~2個月。

為了保護您的權益,「三民網路書店」提供會員七日商品鑑賞期(收到商品為起始日)。

若要辦理退貨,請在商品鑑賞期內寄回,且商品必須是全新狀態與完整包裝(商品、附件、發票、隨貨贈品等)否則恕不接受退貨。

定價:100 576
無庫存,下單後進貨
(到貨天數約30-45天)

暢銷榜

客服中心

收藏

會員專區