TOP
紅利積點抵現金,消費購書更貼心
SPOOKeFFEK Boek 2: Die laaste 3 e!Kang's
滿額折

SPOOKeFFEK Boek 2: Die laaste 3 e!Kang's

商品資訊

定價
:NT$ 576 元
無庫存,下單後進貨(到貨天數約30-45天)
下單可得紅利積點 :17 點
商品簡介

商品簡介

Al ooit gehoor van vreemde wesens wat uit 'n rekenaar oor die internet ontsnap? En ongekende chaos in die werklikheid veroorsaak?

Die Spookeffek-tiener-reeks, neem jou op so 'n skrikwekkende avontuur, waar die grense tussen die digitale en die werklike w瘲eld vervaag. Karel Dekker, 'n talentvolle jong rekenaarspeletjie-ontwerper, skep die e!Kang's - 'n groep van ses mistieke wesens gebaseer op Boesmantekeninge. Maar 'n fout in die kwantum-rekenaarprojek bring hulle tot lewe in die werklikheid - as genadelose jagters op 'n missie teen misdadigers.

Terwyl Karel poog om die e!Kangs terug na die digitale ryk te teleporteer, kruis sy pad met gevaarlike vyande, insluitend die sinistere Topo, wat nou die geheimsinnige tPort-program in sy besit kan kry. Met tPort is dit wen of verloor, eenvoudig soos dit. In 'n jaagtog wat hom na die Kaap en tot diep in die Richtersveld neem, moet Karel en sy vriendin, Siti, en niggie Zelda, die laaste e!Kang's opspoor voor dit te laat is.
Spanning, aksie en 'n goeie skeut wetenskapfiksie sorg vir 'n meesleurende storie wat jou sal laat wonder: is daar iets m澭r aan ou legendes as net mites? Byvoorbeeld: hoe lank weet mense soos die Khoisan reeds van iets soortgelyks aan die kuberruim?

購物須知

外文書商品之書封,為出版社提供之樣本。實際出貨商品,以出版社所提供之現有版本為主。部份書籍,因出版社供應狀況特殊,匯率將依實際狀況做調整。

無庫存之商品,在您完成訂單程序之後,將以空運的方式為你下單調貨。為了縮短等待的時間,建議您將外文書與其他商品分開下單,以獲得最快的取貨速度,平均調貨時間為1~2個月。

為了保護您的權益,「三民網路書店」提供會員七日商品鑑賞期(收到商品為起始日)。

若要辦理退貨,請在商品鑑賞期內寄回,且商品必須是全新狀態與完整包裝(商品、附件、發票、隨貨贈品等)否則恕不接受退貨。

定價:100 576
無庫存,下單後進貨
(到貨天數約30-45天)

暢銷榜

客服中心

收藏

會員專區