Tot Oneindig Einde Kry
商品資訊
ISBN13:9781991455864
出版社:INDEPENDENT CAT
作者:Anneke Van Den Heever
出版日:2025/04/12
裝訂:平裝
規格:21.6cm*14cm*0.4cm (高/寬/厚)
商品簡介
商品簡介
Lee Boucher het alles wat sy nodig het-'n suksesvolle loopbaan as klereontwerper, 'n lewe vol kleur en vriende wat vir haar omgee. Sy hou nie van ontwrigting of ingewikkelde situasies nie. Maar toe sy letterlik in Thomas Bruwer vasloop, verander haar voorspelbare w瘲eld. Hy is 'n ernstige, tydbehepte boekhouer, met 'n kort humeur en 'n nog korter lont vir speelse vroumense soos sy. 'n Onbedoelde ontmoeting, 'n paar onhandige oomblikke en 'n toevallige ete saam bring hulle paaie op 'n manier bymekaar wat Lee
nie kon voorsien nie. Maar Thomas laat haar voel op maniere wat sy lankal begrawe het. Hy daag haar uit, toets haar geduld en raak gevaarlik naby aan haar hart. Kan 'n man wat sy lewe volgens sy horlosie leef en 'n vrou wat dans waar die wind haar waai, mekaar regtig vind? En as hulle mekaar vind, sal hulle dapper genoeg wees om te kies vir wat regtig saak maak? Tot oneindig einde kry is 'n storie van liefde, tweede kanse en die dapper besluit om jou hart oop te maak, al is die pad vorentoe onseker.

主題書展
更多
主題書展
更多書展購物須知
外文書商品之書封,為出版社提供之樣本。實際出貨商品,以出版社所提供之現有版本為主。部份書籍,因出版社供應狀況特殊,匯率將依實際狀況做調整。
無庫存之商品,在您完成訂單程序之後,將以空運的方式為你下單調貨。為了縮短等待的時間,建議您將外文書與其他商品分開下單,以獲得最快的取貨速度,平均調貨時間為1~2個月。
為了保護您的權益,「三民網路書店」提供會員七日商品鑑賞期(收到商品為起始日)。
若要辦理退貨,請在商品鑑賞期內寄回,且商品必須是全新狀態與完整包裝(商品、附件、發票、隨貨贈品等)否則恕不接受退貨。