TOP
💡 邁向小一的第一步!給孩子一本「查得到自信」的專屬辭典,輕鬆跨越閱讀關卡!🚀
Leesgenot 10
滿額折

Leesgenot 10

商品資訊

定價
:NT$ 576 元
領券後再享88折起
無庫存,下單後進貨(到貨天數約30-45天)
下單可得紅利積點 :17 點
商品簡介

商品簡介

Abishag

Abishag se w瘲eld van eenvoud as wingerdoppasser en haar liefde vir Gideon, word in 'n oogwink verpletter toe haar ma en broers haar op die ouderdom van sestien jaar, as byvrou verkoop aan 'n wrede Romeinse man, Saulus. Abishag se verhaal vertel van 'n jong meisie wat deur geloof en deursettingsvermo?'n groot invloed op baie mense se lewens het. Haar eie innerlike stryd veroorsaak 'n groot wroeging; sal sy ooit haar ma en broers kan vergewe omdat hulle haar lewe gesteel het vir eie gewin?

Hartedief

Johan Steyn het sy speurwerk deeglik gedoen. Karen Steenkamp, het beslis 'n misdaad gepleeg. Sy het sy hart gesteel. Sy kollegas het nie verniet die naam Bulldog aan hom toegedig nie, waar hy byt laat los hy nie maklik nie, en vir haar, gaan hy beslis nie laat wegkom nie!
Gaan Karen se kopbesering haar permanent blind laat? Wie is die romanskrywer wat onder die skuilnaam A & P skryf waaroor sy ma so liries raak?

An?/b>

Na Anika se afsterwe, word die sewejarige An?in die sorg van haar ongevoelige, alkoholis pa gelaat. Sy word daagliks mishandel, net kos gegee wanneer dit hom pas en haar van alle kinderlike plesier en menslike regte ontneem. Daagliks word sy in hulle bouvallige huis op die klein plattelandse dorpie, Klaasdorp, toegesluit om huishoudelike take uit te voer en soos 'n slaaf al haar pa se bevele uit te voer. Sal David haar uit die wrede kloue van hul pa kan red, of gaan An?sterwe aan die wonde van sy wrede uitbarsting...

購物須知

外文書商品之書封,為出版社提供之樣本。實際出貨商品,以出版社所提供之現有版本為主。部份書籍,因出版社供應狀況特殊,匯率將依實際狀況做調整。

無庫存之商品,在您完成訂單程序之後,將以空運的方式為你下單調貨。為了縮短等待的時間,建議您將外文書與其他商品分開下單,以獲得最快的取貨速度,平均調貨時間為1~2個月。

為了保護您的權益,「三民網路書店」提供會員七日商品鑑賞期(收到商品為起始日)。

若要辦理退貨,請在商品鑑賞期內寄回,且商品必須是全新狀態與完整包裝(商品、附件、發票、隨貨贈品等)否則恕不接受退貨。

定價:100 576
無庫存,下單後進貨
(到貨天數約30-45天)