TOP
從紙書中看見香港,指定港書滿888再折100
Ek kom met Donkermaan
滿額折

Ek kom met Donkermaan

商品資訊

定價
:NT$ 552 元
無庫存,下單後進貨(到貨天數約30-45天)
下單可得紅利積點 :16 點
商品簡介

商品簡介

EK KOM MET DONKERMAAN, is 'n ongewone, spannende liefdesverhaal. 'n Verhaal gevul met geheime, ontdekkings en die soeke na antwoorde. Perfek vir lesers wat hou van 'n intrige wat stadig ontvou. Wanneer die donkermaan verrys, word die grense tussen werklikheid en die onbekende dunner, en laat jou tot op die laaste bladsy wonder.

Stephanie le Roux, gebore en geto?op Sandvlakte, 'n pragtige plaas in die Moordenaaskaroo, se liefde vir die Karoo en sy inwoners maak haar bemind. Almal, van die Moordenaaskaroo, tot ver verby die Tankwa Karoo, weet almal van Stephanie, die mooi blonde meisiekind, met maangoud in haar hare en sterre in haar o?

Stephanie het nog altyd geglo sy het haar lewe onder beheer - maar wanneer 'n geheimsinnige man haar pad kruis, stuur dit haar op 'n onverwagte, vreemde reis wat haar goed beplande bestaan tussen die karoobossies en wye vlaktes, onherroeplik verander.

Saam met Stephanie, ervaar Sandvlakte se mense ook die ander kant van die lewe. Die ligte, komiese kant, die soet van die liefde, maar ook die donker kant van die dood.

購物須知

外文書商品之書封,為出版社提供之樣本。實際出貨商品,以出版社所提供之現有版本為主。部份書籍,因出版社供應狀況特殊,匯率將依實際狀況做調整。

無庫存之商品,在您完成訂單程序之後,將以空運的方式為你下單調貨。為了縮短等待的時間,建議您將外文書與其他商品分開下單,以獲得最快的取貨速度,平均調貨時間為1~2個月。

為了保護您的權益,「三民網路書店」提供會員七日商品鑑賞期(收到商品為起始日)。

若要辦理退貨,請在商品鑑賞期內寄回,且商品必須是全新狀態與完整包裝(商品、附件、發票、隨貨贈品等)否則恕不接受退貨。

定價:100 552
無庫存,下單後進貨
(到貨天數約30-45天)

暢銷榜

客服中心

收藏

會員專區